Download Sasol Natuurlewe vir Beginners 1.0 APK for Android



Sasol Natuurlewe vir Beginners 1.0
File name: Sasol-Natuurlewe-vir-Beginners.APK
ID: za.co.randomstruik.FirstFieldGuideNatuurlewe
Version: 1.0
File Size: 182Mb



Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots

Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 0
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 1
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 2
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 3
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 4
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 5
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 6
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 7
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 8
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 9
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 10
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 11
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 12
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 13
Sasol Natuurlewe vir Beginners Screenshots 14

Sasol Natuurlewe vir Beginners Description

Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Sasol Natuurlewe vir Beginners | -1 Reviewers | | Rating: 0

Download Sasol Natuurlewe vir Beginners 1.0 APK

Previous
Next Post »